couple wearing silver-colored rings

— in ’n landskap wat hard lyk, maar vol lewe is. Daar waar die eenvoud van die natuur ons herinner aan die krag van liefde.

Ons gaan trou onder die Kalahari-son

13 SEPTEMBER 2025 | OM 15:00

Kom vier die dag saam met ons!

TROU VENUE

Kalahari Erfenis

Fyner Details

Formeel /Semi-formeel.

Kontant kroeg beskikbaar.

Vir hierdie spesiale dag is die geleentheid slegs vir volwassenes.

Die grootste geskenk wat julle vir ons kan gee, is om saam met ons hierdie dag te vier. As julle egter iets wil bydra, is ’n klein geskenk vir ons wittebrood welkom.

RSVP asseblief teen 13 Junie 2025.

Akkommodasie

Daar is verblyf beskikbaar by Kalahari Erefenis (trou-venue) en Kalahari Cottage (in Hotazel, sowat 17 km vanaf die trou-venue). Die voorlopige plasings is reeds beplan, met plasings by Kalahari Erefenis (trou-venue) en by Kalahari Cottage (Hotazel).

Indien julle verkies om van verblyf by Kalahari Erefenis te ruil vir verblyf by Kalahari Cottage, of as julle verblyf wil bevestig, kan die versoek en bevestiging gerig word aan die ontvangs deur die volgende nommer: 073 178 8156.

14h30 - Gaste Arriveer

|

Op die agenda

15h00 - Seremonie

|

16h00 - Canapés

|

17h30 - Onthaal

|

19h00 - Feesmaal

|

20h00 - Ons hou partytjie

VASGEVANG

Volg die skakel of skandeer die QR kode om die fotos en videos wat jy tydens ons troue geneem het op te laai. Ons sien uit om ons spesiale dag deur jou lens te herleef.

DEEL MET ONS >

Liefde

RSVP HIER

Hoop ons sien jou daar!

Designed by HDS

#GroblerInDieKalahari